Beste Sportman en Beste Sportvrou van die Seisoen, Beste Junior Sportman van die Seisoen, Mees Belowende Junior Atleet van die Seisoen en Beste Afrigter van die Seisoen. Dit is alles pryse wat deur Matie atlete by Boland Sportraad se Prysuitdelingsfunksie wat onlangs in Stellenbosch gehou is opgeraap is. By die geleentheid, waartydens sportprestasies in meer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 23, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport |
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste universiteit in Suid-Afrika en Afrika om lid te word van die globale Academic Consortium for the 21st Century (AC21)-organisasie. Die organisasie is in 2002 onder leiding van Nagoya Universiteit in Japan gestig as ’n internasionale netwerk van opvoedkundige, navorsings- en industriële organisasies. AC21 se doel is onder meer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 21, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ingenieurswese, Korporatief & Alumni, Navorsing, Persverklarings |
Na slegs ’n paar minute op die verhoog het Emo Adams reeds sy gehoor in die Neelsie aan die lag, klap, sing en dans gehad, en die energie het skaars afgeneem deur die loop van die vertoning. Emo was een van die kunstenaars wat tydens die twee dae lange ‘BoschFees, wat vanjaar vir die eerste keer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Studente |
Na slegs ’n paar minute op die verhoog het Emo Adams reeds sy gehoor in die Neelsie aan die lag, klap, sing en dans gehad, en die energie het skaars afgeneem deur die loop van die vertoning. Emo was een van die kunstenaars wat tydens die twee dae lange ‘BoschFees, wat vanjaar vir die eerste keer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Studente |
Prof Russel Botman, die Rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het in ‘n brief aan alumni en vriende van die Universiteit ’n oorsig van 2009 asook die toekomsplanne van die Universiteit gegee. Hy ook die kwessie van die taal van onderrig bespreek en die planne vir die toekoms uiteengesit. Vir die Rektor se volledige brief aan [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Die wetenskapbande tussen Suid-Afrika en Slowakye is onlangs versterk toe ʼn voorste Slowaakse navorser Stellenbosch besoek het om waarde toe te voeg tot die werksaamhede van die biobrandstofnavorsers in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Mikrobiologie. Dít volg op die ondertekening van ʼn kulturele en wetenskaplike samewerkingsverdrag tussen Suid-Afrika en Slowakye drie jaar gelede. Slowakye [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 17, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing |
Posisie: Stellenbosch Universiteit ondersteun ’n stimulerende navorsingsomgewing waar nuwe kennis en vaardighede ontwikkel, gedeel en toegepas kan word tot voordeel van die Suid Afrikaanse gemeenskap toegepas kan word. Twee na-doktorale navorsingsgenootskappe is tans vir ’n periode van een jaar elk beskikbaar in die department Biochemie. Navorsing: Die voorgestelde navorsingsprojekte het ten doel om die huidige [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 17, 2009 |estrauss | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Akademies |
Die Universiteit kan ’n groot hoeveelheid elektrisiteit oor die feestyd bespaar deur ’n paar eenvoudige beginsels te volg. Volgens mnr Dolf Krige, Bestuurder: Nutsdienste, moet personeel veral seker maak dat elektriese toestelle by die muursok afgeskakel word omdat elektrisiteit steeds gebruik word – selfs al word die toestel afgeskakel. Hy het die volgende wenke gegee: [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel |