Beste Webstudies gebruiker Die Webstudiesspan sal nie beskikbaar wees op Vrydag, 4 Desember 2009, tussen 08h00 en en 11h30 nie. Die jaareindfunksie word bygewoon. Stuur asseblief algemene Webstudies-navrae na webstudies@sun.ac.za. Vriendelike groete Die Webstudies Span
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 3, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Die Adjunk-president van Suid-Afrika, mnr Kgalema Motlanthe, was die geleentheidspreker by die Wes-Kaap-vieringe van die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede, wat Donderdag (3 Desember) in die DF Malan-gedenksentrum in Stellenbosch gehou was. Prof Russel Botman, US Rektor en Visekansellier, het die Adjunk-president, die Wes-Kaapse premier, me Helen Zille, en die Minister vir Vroue, Kinders [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 3, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |
Nog ’n navorsingsleerstoel via die South African Research Chair Initiative (SARCHI)-program van die Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) en die Nasionale Navorsingstigting (NNS) is aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken. ’n Aankondiging dat vyf leerstoele toegeken is aan Suid-Afrikaanse universiteite as deel van Suid-Afrika se onderneming om voorpunt wetenskap en ingenieurswese in Suid-Afrika te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 3, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ingenieurswese, Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |