Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels December 4th, 2009

Maties JOOL Fondsinsameling- 'Blikskud'

Blikskud is die aangeleentheid waar studente van koshuise en PSO’s op verkeerskruisings beweeg met blikke om geld in te samel vir elkeen van hulle eie JOOLpogings. Alhoewel daar risiko’s betrokke is by hierdie metode van fondsinsameling het dit oor die afgelope paar jaar baie gewild geraak as gevolg van die sukses van die insamelings. In […]

Lees meer.....

Maties JOOL Fondsinsameling- ‘Blikskud’

Blikskud is die aangeleentheid waar studente van koshuise en PSO’s op verkeerskruisings beweeg met blikke om geld in te samel vir elkeen van hulle eie JOOLpogings. Alhoewel daar risiko’s betrokke is by hierdie metode van fondsinsameling het dit oor die afgelope paar jaar baie gewild geraak as gevolg van die sukses van die insamelings. In […]

Lees meer.....

Maties skud vere reg vir eerste 'BoschFees

Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor […]

Lees meer.....

Maties skud vere reg vir eerste ‘BoschFees

Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor […]

Lees meer.....

US-professor wenner van die invloedryke 2009 Max Geilinger Stigting-prys

Prof Chris Walton, Buitengewone professor in die Departement Musiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs in Zürich, Switserland as die wenner van die 2009 Max Geilinger Stigting-prys aangewys. Prof Walton, wat ook die besturende direkteur van die Orchestre Symphonique Bienne in Switserland is, is vereer vir sy bevordering van Switserse musiekgeskiedenis in die Engelssprekende […]

Lees meer.....

Twee skootrekenaars en drukker te koop

(Slegs aan ander departemente) Werkende toestand maar nie-koste effektief om dit verder op te gradeer om by behoeftes aan te pas nie. 2004-model R1 000 2005-model R2 000 HP Laserjet 1300 drukker R800 Enige navrae kontak asb.  Alma van der Spuy by informa@sun.ac.za  of tel.& fax: 021 808 2117

Lees meer.....

’BoschFees-koors begin nou hoog loop op Stellenbosch

’BoschFees-koors! Dis wat Stellenbosch volgende week gaan beetpak met die heel eerste ’BoschFees wat van 9-10 Desember in Stellenbosch gehou word. Die fees, aangebied deur die Universiteit Stellenbosch (US), bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens Heidi October van die US se alumni-kantoor en hooforganiseerder […]

Lees meer.....