Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Afdeling Fasiliteitsbestuur: Jaareindfunksie


Die Afdeling Fasiliteitsbestuur hou op Vrydag, 11 Desember 2009 hul jaareindfunksie .

Fasiliteitsbestuur personeel sal vanaf 11:30 nie in hul kantore beskikbaar wees nie, maar bystandspersoneel sal wel by die volgende nommers beskikbaar wees:

Eiendomsdiens:
021 808 4666.

Beplanning en Ontwikkeling:
082 380 3256

Risiko en Beskermingsdienste:
021 808 2330 (Stellenbosch Kampus)

021 938 9507 (Tygerberg Kampus)


Plaas u kommentaar

*