“Julle betree ʼn wêreld waar tegnologiese vooruitgang ongekend is. Gebruik dit om vorentoe te gaan en onthou, Suid-Afrika, indien nie die wêreld, benodig entrepreneurs en innoveerders sowel as verskillende maniere om ou en nuwe uitdagings aan te pak en ook mense wat bereid is om anders te dink.” Dit was die woorde van me Ellen [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 10, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Krygskunde, Natuurwetenskappe, Studente |
CODA, ’n musiekgroep wat vinnig een van die Moederstad en Suid-Afrika se mees gesogte groepe word, het die ’BoschFees met hul eiesoortige klank, kleur en energie getref. Die groep, wat bestaan uit ’n mengsel van elektroniese strykinstrumente, jazz saksofoon en sang, met selfs ’n platejoggie op die agtergrond, het Woendagsmiddag in die Studentesentrum opgetree en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 10, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings |
CODA, ’n musiekgroep wat vinnig een van die Moederstad en Suid-Afrika se mees gesogte groepe word, het die ’BoschFees met hul eiesoortige klank, kleur en energie getref. Die groep, wat bestaan uit ’n mengsel van elektroniese strykinstrumente, jazz saksofoon en sang, met selfs ’n platejoggie op die agtergrond, het Woendagsmiddag in die Studentesentrum opgetree en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 10, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings |