“’n Gradeplegtigheid is ‘n diep simboliese ritueel waarin al die herinneringe van jou studentejare as’t ware saamgebundel word – al die soet én die suur, die vasbyt én die vreugde, die stres én die pret. Ook vir julle naastes is dit noodwendig ‘n belangrike moment.” Dit was die woorde van prof Elna Mouton, Uittredende Dekaan [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Persverklarings |
Die eerste ’BoschFees van die Universiteit Stellenbosch (US), wat alumni en vriende van die Universiteit van heinde en verre getrek het, is Donderdag met die Rektor se Skemeronthaal op Coetzenburg afgesluit. Dié swierige onthaal, ‘n ‘Boschfees hoogtepunt, is in ’n reuse Bedoeïene-tent gehou met die opwindende nuwe groep World@South wat die agtergrondmusiek vir die aand [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
Beste Kollegas Die Studentedekaan, Llewellyn MacMaster en personeel van Studentesake wens u en u familie ‘n Geseënde Kersfees en ‘n feesgety gevul met warmte, vrede en vreugde toe. Alle voorspoed vir 2010.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Prof Steven Chown van die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste ontvanger van die internasinoale Martha T. Muse-prys vir Wetenskap en Beleid in Antarktika ter waarde van $100 000 (sowat R750 000). Die toekenning erken sy uitsonderlike werk oor uitheemse indringerspesies en die uitwerking van klimaatsverandering en menslike wisselwerking in die Antarktiese streek.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |