Die Wynlandkonferensie oor Openbare en Ontwikkelingsbestuur wat deur die Skool vir Openbare Bestuur en Beplanning gereël word, word vanjaar van 15 – 19 Maart gehou. Die tema van die hoofkonferensie, van 17 -19 Maart, is “Publieke Leierskap vir Toegevoegde Burgerwaarde”.
Hierdie jaar is daar ‘n verdere vernuwende element gekoppel aan die Konferensie: ‘n Reeks kort aanbiedings en projekte [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 28, 2010 |jpm1 | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Konferensies, Navorsing, Persverklarings |
Uitheemse indringerspesies, wat van siektes en plante tot rotte en bokke wissel, is een van die voorste drie bedreigings vir lewe op ons planeet. So sê ʼn nuwe publikasie wat deur die wêreldwye indringerspesieprogram, oftewel GISP, gekoördineer is en waarmee indringingsbioloë van die Sentrum vir Indringerbiologie die toon aangegee het.
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 28, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |
Raak betrokke deur resensies te skryf, inligting te versamel of tot ons webblad by te dra.
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 28, 2010 |martind | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Studente |
Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch het Woensdagmiddag sy spyt uitgespreek oor die bedanking van me Sanette Nowers, mnr Johann Aspeling en dr Michael le Cordeur uit die Uitvoerende Komitee van die US se Konvokasie.
“Die US-bestuur het met spyt kennis geneem van die bedanking van drie lede uit die Uitvoerende Komitee [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 27, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel |
Die FNB Maties se tien drieë in hul eerste wedstryd, maak hulle die vroeë gunstelinge in vanjaar se Varsity Cup. Die Maties het Maandagaand korte mette gemaak met die Madibaz van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth en hulle met 68-20 verslaan. Danksy ’n gesonde punteverskil is die Maties boaan die punteleer.
Spesiale motivering [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 27, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Sport, Studente |
Spreker: Prof Johan Koeslag, emeritusprofessor van die Departement Geneeskundige Fisiologie aan die US
Titel: “How is the individuality of a face recognized?”
Datum: Woensdag, 3 Februarie 2010
Tyd: 09h00
Lokaal: 2042 (Histologie Lesingslokaal), Mike de Vriesgebou
Navrae: Me Grazelda Simons, tel 021 808 3146, e-pos gas@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 27, 2010 |gas | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Lesings, Natuurwetenskappe, Personeel |
Fasiliteitsbestuur is tans besig met die implementering van ‘n nuwe Hulptoonbank. Dit sal meebring dat daar slegs een aanmeldingspunt vir alle behoeftes, gebreke en dienste by Fasiliteitsbestuur sal wees en dat alle nuwe versoeke of aanmeldings rakende ruimtebehoeftes, bouprojekte, instandhouding, terreindienste, nutsdienste, risiko- en beskermingsdienste voortaan hier aangemeld moet word. Hierdie behoeftes sal op die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 27, 2010 |booysen | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
Neem kennis dat me Meg Pittaway die nuutaangestelde Bestuurder: Terreine wat binne Fasiliteitsbestuur gesetel is, voortaan verantwoordelik sal wees vir alle navrae rakende die verwydering van afvalstowwe.
Tel: 021 808 3776, e-pos: meg2@sun.ac.za
Die aansoekvorm vir afvalstowwe verwydering, kan afgelaai word by http://admin.sun.ac.za/usbd/risiko.html en aan me Pittaway gefaks word by 021 808 4669.
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 27, 2010 |booysen | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel |