Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels February 19th, 2010

ART in HB Thom-teater te sien

Na ‘n kort speelvlak in 2009 in die HB Thom teater is die US produksie ART (geskryf deur die Franse dramaturg Yasmina Reza) terug op aandrang van die publiek.  ART is briljant vertaal deur die Britste dramaturg Christopher Hampton met toekennings soos die Molière Toekenning, die Laurence Olivier Toekenning en die Tony Toekenning vir Beste [...]

Lees meer.....

"Oor die einders van die bladsy" uitstalling in JS Gericke Biblioteek

Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]

Lees meer.....

“Oor die einders van die bladsy” uitstalling in JS Gericke Biblioteek

Tydens die Woordfees word ’n uitstalling in die Africana-kamer van die JS Gericke Biblioteek aangebied waar bekende kunstenaars uit verskillende dissiplines met die konsep ‘boek’ speel. Van die kunstenaars sluit in Strijdom van der Merwe, Diane Victor, Jan van der Merwe, Danie Marais, Fanie Viljoen, Piet Grobler, Leon de Villiers, Stephan Erasmus, Leora Farber, David Paton, [...]

Lees meer.....

Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings

Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings Universiteit Stellenbosch Taalsentrum 30 Maart 2010  Ons bied weer op Dinsdag, 30 Maart, ons gewilde voldag-werkswinkel oor die skryf van notules aan.  In hierdie werkswinkel sal jy op ‘n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede met die hou van notules op te knap. Boonop sal jy antwoorde [...]

Lees meer.....

Gestremdheidbewusmakings-werkswinkels in Maart gehou

 Die Kantoor vir Studente met Spesiale Leerbehoeftes (Gestremdhede), wat deel is van die  Sentrum vir Studentevoorligting en –ontwikkeling (SSVO) by Stellenbosch Universiteit, sal ‘n reeks Gestremdheidbewusmakings-werkswinkels in Maart 2010 loods. Jy sal blootgestel word aan ‘n verskeidenheid gestremdhede sowel as die kans kry om gestremdheids-verwante vrae te vra.   Die werkswinkels sessies sal gratis op die volgende [...]

Lees meer.....

Dr Marc van Regenmortel begin die STIAS 2010 Lesingreeks

Die STIAS 2010 Lesingreeks skop af met Prof Marc van Regenmortel, CNRS, Strasbourg wat praat oor “Darwin and the Species Problem” (23 Feb, 13h00) en “Are viruses alive? A contemporary debate” (25 Feb, 13h00) in die hooflesingsaal van die Visuele Kunstegebou in Victoriastraat. Almal welkom.

Lees meer.....

Relevansie is die sleutel tot sukses, sê nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch

“Soos enige idee, konsep of produk, moet ’n instelling relevant en eietyds wees om sukses te behaal. Vir die Universiteit Stellenbosch om te oorleef en te gedy, moet ons relevant tot die samelewing wees. Dit was die boodskap van dr Johann Rupert, Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), tydens sy inhuldiging Donderdagaand in die Endlersaal [...]

Lees meer.....