Kom ons leer mekaar se taal en kultuur verstaan deur die Eenheid vir isiXhosa se MASAZANE!-kursus. Hierdie negeweekkursus (twee 60-minuutperiodes per week) is slegs vir Universiteitspersoneel. VOORVEREISTES: Geen voorafkennis word verlang nie. ONDERRIGMETODE: Kommunikatiewe, interaktiewe en taak- en behoeftegerigte suggestopedie. Die kursus sluit mondelinge take op ‘n laer beginnersvlak en groepwerk-interaksie met die dosent in. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Personeel |
Lig-kabinet voetstoots te koop teen R100 Departement Bos & Houtkunde Paul Sauer Gebou Kontak Mark Februarie 021 808 3307 of 083 718 4894
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |uap | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies |
Akademiese of ander personeel van die US wat belangstel om diensleer (DL) te praktiseer of wat verantwoordelik is vir die bestuur van DL of gemeenskapsinteraksie (GI) in hul fakulteit of ander afdelings, word hiermee uitgenooi om te registreer vir die kort program vir Diensleer en Gemeenskapsinteraksie (SPSLCE). Diensleer is ’n onderrigbenadering wat gemeenskapsinteraksie met akademiese [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Elektroniese toegang tot ingenieursbron, IEEE/IET Elektroniese Biblioteek (IEL), nou beskikbaar deur Biblioteek- en Inligtingsdienswebwerf Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat hy nou toegang verleen tot een van die ingenieursbedryf se kragtigste hulpbronne – IEEE/IET Elektroniese Biblioteek (IEL). Die IEEE/IET Elektroniese Biblioteek (IEL) verleen toegang tot amper ’n derde van die wêreld se lopende [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |alvinam | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ingenieurswese, Navorsing |
Die afdeling Spesiale Versamelings in die JS Gericke Biblioteek benodig die dienste van ‘n studente-assistent vir 2010. Werksure: 12 ure per werksweek (Ma.-Vr. 8:00-16:30), ingedeel volgens beskikbaarheid van die suksesvolle kandidaat. Pligte: Algemene administratiewe funksies Sortering en fisiese versorging van dokumentversamelings Vereistes: Noukeurigheid Rekenaarvaardigheid Goeie interpersoonlike vaardighede Kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels Aanbevelings: Belangstelling [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |mseyf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |
Universiteit Stellenbosch Taalsentum Skryf verslae en voorleggings Van 10-12 Maart bied die Taalsentrum weer die werkswinkelreeks Skryf verslae en voorleggings aan. As die skryf van verslae en voorleggings ‘n integrale deel van jou dagtaak is, sal hierdie reeks jou help om met groter effektiwiteit en selfvertroue hierdie twee belangrike tipes dokumente voor te berei. Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |bassoncs | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Kennisgewings |
Kandidaat: Gino Boussiengui-Boussiengui Titel: Analysis of the role of relative nucleotide concentrations on the regulation of carbohydrate metabolism in higher plants Datum: 12 Maart 2010 Tyd: 13h00 Plek: Natuurwetenskap-gebou Lokaal 1030 Vir navrae kontak prof Jens Kossmann op 021 808 3836 of e-pos: kossmann@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |merentia | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Dit is nie net die Maties-rugbyspan wat hulle staal in die Varsity Cup wys nie – verskeie Maties-atlete het die afgelope paar dae gewys waarom hulle onder die bestes gereken word. Karl Ochse, ʼn eerstejaar student, is verkies tot die SA O.19 gholfspan wat vanaf 13 tot 15 Maart teen die Skotse O.23 span gaan [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 25, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Sport |