Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

ArtikelsMarch, 2010

US-studente ontvang internasionale CFP-akkreditasie

‘n Uitgelese groepie van 20 studente, wat onlangs hul Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit Stellenbosch voltooi het, het Maandagaand akkreditasie as Certificate Financial Planners (CFP®) ontvang. Die studente het hul CFP-sertifikate tydens die jaarlikse induksieseremonie van die US en die Financial Institute of South Africa (FPI) in Stellenbosch ontvang. Die US is ʼn […]

Lees meer.....

Geseënde Paasfees

Prof Russel Botman, US Rektor en Visekanselier, en die Bestuur wens alle Christen studente, personeel en vriende ‘n geseënde en geesvervulde Paasfees.

Lees meer.....

Gelukkige Pasga-wense

Die Rektor en Visekanselier, prof Russel Botman, en die US-bestuur, wens alle Joodse studente, personeel en vriende ‘n gelukkige Pasga.

Lees meer.....

Top US-navorser in Vleiskunde ontvang toekenning van universiteit van in Wes-Australië

Prof Louw Hoffman van die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universitet Stellenbosch is benoem as vanjaar (2010) se ontvanger van die Hector en Andrew Steward Gedenkdienslesing wat deel uitmaak van die Instituut van Landbou: Voedsel en Landbou lesing reeks.   Hy het onlangs ‘n openbare lesing in Perth aangebied met die titel “Wild: meer as net […]

Lees meer.....

US kry nuwe Raadslede

Ses toonaangewende Suid-Afrikaners is tot die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies – vier deur die Konvokasie, tewete prof Wannie Carstens, dr George du Toit, adv Jan Heunis en dr Rhoda Kadalie, en twee deur die donateurs van die Universiteit, naamlik mnr George Steyn en prof PW van der Walt. Die US het Dinsdag […]

Lees meer.....

Die Sentrum vir Menslike Prestasie Wetenskappe (CHPS) opsoek na akademiese affiliate en diensverskaffers

Die Sentrum vir Menslike Prestasie Wetenskappe (CHPS) streef daarna om ‘n verbintenis te kweek tussen die diverse akademiese bronne van die Universiteit van Stellenbosch en die aktiwiteite van die Universiteit van Stellenbosch Sport Prestasie Instituut (SUSPI). “CHPS” het gevolglik ‘n AFFILIASIE proses inisieer wat akademiese departemente, laboratoriums en idividue in staat stel om hul belangstelling […]

Lees meer.....

Navorsingseminaar: District level total factor productivity in agriculture: Western Cape Province, South Africa, 1952-2002

Departement Ekonomie Spreker: Prof Colin Thirtle (Imperial College en Universiteit van Stellenbosch) Onderwerp: District level total factor productivity in agriculture: Western Cape Province, South Africa, 1952-2002 Datum: Donderdag 1 April 2010 Tyd: 12:00 – 13:00 Plek: CGW Schumanngebou, vyfde vloer, Kamer 505 Kontakpersoon: Carina Smit (carina@sun.ac.za)

Lees meer.....

Rondetafel bespreking: The Afrikaans Taaldebat and Identity Politics in Higher Education

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Sprekers: Prof Kees van der Waal, dr Lloyd Hill en mej Jana Barnard Titel: The Afrikaans Taaldebat and Identity Politics in Higher Education Datum: 1 April 2010 Tyd: 13:00 Plek: lokaal 403, vierde vloer, Lettere en Wysbegeerte gebou Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin,  021 808 2417 of cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....