Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan die grootste sokkerwedstryd aanbied wat tot dusver in Suid-Afrika gespeel is. Die Flash Mob-sokkerkragmeting met 500 spelers – 250 aan ʼn kant – sal op Woensdag 3 Maart om 12:30 plaasvind. “Die geleentheid maak deel uit van die US se Steun 2010-veldtog, waardeur die Universiteit daadwerklik betrokke is op verskeie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 1, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Persverklarings, Sport, Studente |
Graduandi met gestremdhede of graduandi wat weens beserings nie by die komende gradeplegtighede oor die verhoog kan beweeg nie, is baie welkom om mev Dorothy van Kerwel te kontak vir hulp met spesiale reëlings sodat die grade onder die verhoog toegeken kan word. Graduandi met gaste wat spesiale reëlings nodig het weens siekte of immobiliteit, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die aanlynregistrasievorm vir die 4de jaarlikse Universiteit Stellenbosch konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer en die pre-konferensie werkswinkels is nou beskikbaar by http://www.sun.ac.za/sotl. Die twee-dag konferensie word op 11 en 12 Mei 2010 by die Protea Hotel in Technopark aangebied en die pre-konferensie werkswinkels vind op 10 Mei in die Lettere en Sosiale [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Die projek: Titel: Ontwikkeling en analise van transgeniese artappel en tabak lyne met gewysigde stysel metabolisme Die sistemiese RNA verdowing van verskeie stysel verwante gene in tabak en aartappel met die uiteindelike doel om hul fisiologiese funksie en proteoom interaksies te ondersoek. Die karakterisering van metaboliete, sowel as die aktiwiteite van ander relevante ensieme betrokke [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Die dissiplinegroep Ou Testament aan die Universiteit Stellenbosch ontvang binnekort ‘n prominente buitelandse gas, naamlik dr Hanne Løland van die Norwegian School of Theology, Oslo, Noorweë. Sy het in Mei 2007 die John Templeton Award for Theological Promise ontvang op grond van haar doktorale proefskrif. As deel van hierdie prys kon sy kies waar sy [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings, Teologie |