Die Stellenbosch Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs die 10de AstraZeneca Gesondheidswetenskappe Navorsingsdag aangebied. Dit is die enigste geleentheid in die jaar waar navorsers van al die Wes-Kaapse Universiteite ontmoet en hulle ondervindings deel. Die konferensiekomitee, onder leiding van prof Chris Bolliger, hoof van die afdeling Pulmonologie, het ‘n insiggewende funksie aangebied met ‘n 50:50 verteenwoordiging van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 3, 2010 |hermienf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Gesondheidswetenskappe |
Discovery Health lede, wat lid is van die Vitality Program, kan nou 5000 punte verdien deur deel te neem aan die MIV “Grow Up and Get Tested” veldtog. Gratis MIV toetsing word aangebied in die VV Saal in die Neelsie, die 2de vloer van die Wilcocks gebou en by ‘n mobiele toetseenheid by die Fakulteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 3, 2010 |michellem | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Beste US Personeel Die Departement Wingerd- en Wynkunde, tesame met Charl Theron en GetSmarter, bied ‘n 10-week deeltydse Wynevalueringskursus aan wat studente leer wyn evalueer en om verskillende kultivars en foutwyne te identifiseer. Gedurende die 10-week kursus sal studente aan ongeveer 80 wyne bekendgestel word. Universiteit Stellenbosch personeel kwalifiseer vir ‘n 25% afslag op die kursusfooi. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 3, 2010 |jer | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, AgriWetenskappe |
Ethel Phiri is die Universiteit Stellenbosch se ontvanger van die S2A3-medalje wat deur die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Bevordering van Wetenskap toegeken word vir oorspronklike navorsing op meestersvlak in ʼn wetenskaplike dissipline. Sy het navorsing oor indringerspesies op Marioneiland gedoen.
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 3, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings, Studente |
Alle Universiteit ID-kaarte moet vir die jaar 2010 heraktiveer word by Administrasie blok A, kamer A2006 tussen 8:30 – 12:45 en 13:45 – 15:30. Alle kaarte wat nie hierdie jaar uitgereik of geheraktiveer is nie sal na 31 Maart 2010 nie meer geldig wees nie. Personeel en studente wie se kaarte reeds vroeër vanjaar geaktiveer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 3, 2010 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |