Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels March 5th, 2010

US se sokkersentrum lê basis vir 'n blywende 2010 nalatenskap

Bouwerk aan die Universiteit Stellenbosch (US) se langverwagte sokkersentrum by Lentelus is vanmiddag amptelik (Vrydag 5 Maart) met ’n sooispit-seremonie afgeskop. Die ultra-moderne fasiliteit sal uit vyf multi-oppervlak sportvelde, insluitende gras, kunsmatige gras, sand (vir strandsokker) en Futsal-veld (vyf-‘n-kant sokker) bestaan. Die eerste fase van die bouwerk sal die volgrootte kunsmatige baan en Futsal-bane insluit. [...]

Lees meer.....

US se sokkersentrum lê basis vir ‘n blywende 2010 nalatenskap

Bouwerk aan die Universiteit Stellenbosch (US) se langverwagte sokkersentrum by Lentelus is vanmiddag amptelik (Vrydag 5 Maart) met ’n sooispit-seremonie afgeskop. Die ultra-moderne fasiliteit sal uit vyf multi-oppervlak sportvelde, insluitende gras, kunsmatige gras, sand (vir strandsokker) en Futsal-veld (vyf-‘n-kant sokker) bestaan. Die eerste fase van die bouwerk sal die volgrootte kunsmatige baan en Futsal-bane insluit. [...]

Lees meer.....

Gespreksforum: Bio-diesel from Algae

Die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies bied op Vrydag 19 Maart ‘n gespreksforum aan: Biodiesel from Algae.  Prof Sue Harrison van die Universiteit van Kaapstad en Prof Vincent Gray van die Universiteit van die Witwatersrand sal elkeen ‘n kort aanbieding maak waarna ‘n bespreking oor die moontlikheid om koolstofdioksied deur middel van alge te [...]

Lees meer.....

EESA aansoeke nou oop!

Neem deel aan die EESA (Entrepreneurship Empowerment in South Africa) program 2010.  Die EESA program is een van die mees praktiese Entrepreneurskapskursusse beskikbaar.  Twintig studente van die Universiteit Stellenbosch word gekies om gemeenskapsopheffingswerk te doen saam met 20 Amerikaanse studente van Syracuse Universiteit.  Studente ontvang entrepreneurskapsopleiding terwyl hulle sukkelende entrepreneurs mentor.  EESA vind plaas tydens die Junie/ Julie vakansie (7 [...]

Lees meer.....

Navorsingstudie – Kaalvoet oefening

Ons is op soek na meisies (19-23jr) wat bereid is om deel te neem aan ‘n navorsingsprojek oor die effek van kaalvoet oefening.  Deelnemers gaan ‘n goed uitgewerkte oefenprogram gratis ontvang, en gaan dit onder toesig doen.Kontak gerus Elbé du Plessis by 16332490@sun.ac.za  vir verdere inligting. Een deelnemer staan die kans om ‘n paar Vibram skoene, [...]

Lees meer.....

Kampusgesondheid monitor masels

“Dit wil voorkom of gevalle van masels-infeksies in die jongste tyd toegeneem het in die Wes-Kaap – veral die gebiede rondom die Kaapse metropool. Dit beteken dat personeel en studente aan sodanige infeksies blootgestel is en gegewe die aansteeklike aard daarvan kan dit impakteer op klasbywoning, toetse en die daaglikse werksprogramme van die kampusgemeenskap. Ons [...]

Lees meer.....