“Gradedag is nie net ’n spesiale oomblik in jou lewe nie, maar ook ’n goeie tyd om bestekopname van jou lewe te neem. Die groot vraag is egter, wie is jy?” Prof Nina Jablonski, ’n wêreldbekende antropoloog en mede-ontvanger van ’n ere-doktoraat van die Universiteit Stellenbosch (US) tydens die derde Maart Gradeplegtigheid van die Universiteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 10, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Studente |
Die wêreldbekende antropoloog en paleontoloog, prof Nina Jablonski het Dinsdagaand (9 Maart) ‘n lesing by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) aangebied. Die lesing “Why human skin comes in colours”, is deur die African Genome Education Institute aangebied. Die Universiteit Stellenbosch ken ‘n ere-doktoraat aan prof Jablonski toe tydens sy Gradeplegtigheid van 10 Maart 2010. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 10, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gesondheidswetenskappe, Korporatief & Alumni, Lesings, Natuurwetenskappe, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Departement Moderne Vreemde Tale is gasheer vir hierdie geskiedkundige eerste gesamentlike byeenkoms van die Germanisteverening van Wes-Afrika (GAS) en die Germanistevereniging van Suider-Afrika (SAGV) wat van 14 tot 18 Maart by STIAS plaasvind. Twaalf germaniste van Wes-Afrika, ses van Duitsland en 13 van Suid-Afrika en Namibië sal referate lewer oor die tema Spiel und Leidenschaft [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 10, 2010 |ra | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Konferensies |
Die SKILL-program bied vir nagraadse studente die geleentheid om tydens hul studie hier aanvullende M-kursusse in Nederland te doen. Beurse is beskikbaar vir drie maande. Inligting: www.savusa.nl
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 10, 2010 |rk | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |