Wiskunde en Wetenskap is pret. Dis die boodskap van Maties se derde Standard Bank-Matie Wiskunde- en-Wetenskapsweek wat gratis vanaf 23 – 25 Maart vir Graad 10 tot Graad 12-leerders met Fisiese Wetenskappe, Wiskunde en Lewenswetenskap as vak op die Stellenbosch-kampus gehou word. Volgens me Lorna Bartlett, organiseerder van die Wiskunde- en-Wetenskapweek, is dit vir die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |Lorna | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
UNIVERSITEIT LIGGING Geleë in die pragtige dorp Stellenbosch, 50 km van die Groenpunt Stadion Weskaap Kaapstad Groenpunt Stadion Hartjie van die wynland – 23 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe AKKOMMODASIE Koshuisakkommodasie in een van die beste en oudste Universiteite in Suid-Afrika Skoon en goed-versorgde kamers in pragtige koshuise 3180 beddens beskikbaar Dubbel en enkelkamers [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Sport |
Die inisiatief waarmee Lydia Willems, inwonende hoof van die Universiteit Stellenbosch se dameskoshuis Lydia te werk gaan om haar koshuis energiedoeltreffend te bestuur, het aan haar ‘n benoeming in die Africa Energy-toekennings besorg. Die plegtigheid is Woensdagaand.
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |science | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente |
Die Nobelpryswenner vir Fisiologie of Medisyne in 2002 en ontvanger van ‘n ere-doktoraat van die Universiteit Stellenbosch by sy afgelope Maart Gradeplegtigheid, prof Sydney Brenner, het verlede Donderdagaand (11 Maart 2010), ‘n STIAS-lesing aangebied met die titel “Reading the Human Genome: the reconstruction of the past”. Prof Brenner is ’n besoekende genoot (fellow) van die Stellenbosse Instituut [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Persverklarings |
Die Wynlandkonferensie oor Openbare en Ontwikkelingsbestuur 2010, ’n projek van die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Openbare Bestuur en Beplanning in vennootskap met die Nederlandse ambassade in Suid-Afrika, vind van 15 tot 19 Maart plaas. Die hoofkonferensie van 17 tot 19 Maart sal oor openbare leierskap as bron van toegevoegde waarde vir burgers handel. Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 15, 2010 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Konferensies, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |