Rektor oorsee vanaf 23 tot 28 Maart
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Russel Botman, is genooi om ’n konferensie van die Talloires Network in Italië vanaf 23 tot 27 Maart by te woon. Prof Botman sal, tesame met ander verteenwoordigers van hoër onderwysinstellings regoor die wêreld, gespreke voer oor ondermeer hoe universiteite betrokke kan raak om te [...]
