Die Eenheid vir Hoofstroming van Menseregte en Kapasiteitsbou, ’n vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap se Direktoraat: Sosiale Dialoog en Menseregte in die Kantoor van die Premier, is Vrydag (19 Maart) amptelik bekendgestel. Sertifikate aan die eerste tien studente wat die Eenheid se Menseregte Hoofstroming-kursus voltooi het, is ook tydens [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 18, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel, Persverklarings |
“Die uitdaging vir diegene in openbare leiersposte is om mense te gee wat hulle verdien – ’n beter lewe.” Dít was die woorde van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), toe hy afgevaardigdes op Woensdag 17 Maart by die Wynlandkonferensie oor Openbare en Ontwikkelingsbestuur 2010 verwelkom het. Dié konferensie, wat vanjaar [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 18, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Persverklarings |
Belanghebbendes en voorste denkers in die bio-energiesektor van Afrika besin tans op Stellenbosch oor die volhoubaarheid van ‘n bio-energie industrie in Afrika, as deel van die Global Sustainable Bioenergy Projek (GSB).
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 18, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Konferensies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings |
Prof Bernard Levinson van die Universiteit van Minnesota, Minneapolis bied op 23 en 24 Maart twee lesings by die Fakulteit Teologie aan. Op Dinsdag 23 Maart: Onderwerp: Reading the Bible in Nazi Germany Tyd: 13: 0 – 13:50 Plek: Hofmeyr-kamer, Fakulteit Teologie Navrae: Felicity, tel. 021 808 3626 / fg@sun.ac.za Op Woensdag 24 Maart 2010: Onderwerp: You may [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 18, 2010 |karinl | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |