Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels March 19th, 2010

Wenke vir korporatiewe skrywers: die voldag-werkswinkel

Universiteit Stellenbosch Taalsentrum http://www.sun.ac.za/taalsentrum  20 April 2010 Effektiewe kommunikasie is van die grootste belang vir die sukses van enige organisasie of maatskappy. Dié werkswinkel is gerig op persone in ’n professionele omgewing vir wie skryf ’n integrale deel van hulle dagtaak is. Die doel van die werkswinkel is om hierdie skrywers aan die basiese boustene [...]

Lees meer.....

Forum: Pantothenate kinase III and IV: Project overview and update

Departement Biochemie Spreker: Lizbe Koekemoer Titel: Pantothenate kinase III and IV: Project overview and update Datum: Donderdag 25 Maart 2010 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Sstellenbosch 7600 Navrae: Prof Erick Strauss, Tel: 021 808 5866 E-pos: estrauss@sun.ac.za

Lees meer.....

Jutastatbronne vanaf 1 April slegs webtoeganklik

U word vriendelik herinner dat die onderstaande Juta regspublikasies vanaf 1 April 2010 nie meer in Folioview-formaat beskikbaar sal wees nie: Labour Library Review of SA Law SA Criminal Law Reports SA Law reports (1947 tot hede) Constitutional Library SA Statutes & Regulations Bostaande publikasies sal voortaan slegs in die nuwe aanlynweergawe op die biblioteekwebwerf [...]

Lees meer.....

Geleenthede vir dosente om oor hulle onderrig te gesels

Die Sentrum vir Onderrig en Leer skop in 2010 af met ‘n splinternuwe projek om geleenthede te skep vir dosente om oor hulle onderrig te gesels. Die Auxin-projek het ten doel om groeigeleenthede vir US dosente te skep. Een van die groeigeleenthede is ‘n reeks Padkossessies wat tydens die middaguur sal plaasvind op die laaste Dinsdag van die maand, gedurende die kwartaal.

Lees meer.....

Neem kennis: Veranderde reëlings vir AvOL konferensie!

As gevolg van onvoorsiene omstandighede is ons genoodsaak om die AvOL konferensie, van 11 en 12 Mei, na Stellenbosch Lodge te verskuif.  Indien u enige verdere inligting verlang, besoek die konferensiewebwerf by http://www.sun.ac.za/sotl of stuur e-pos aan: sotl@sun.ac.za

Lees meer.....