Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels March 24th, 2010

Seminaar: Give the blacks what they want. “Black films”, white filmmakers and the B-Scheme subsidy in South Africa 1972-1990.

Departement Geskiedenis Spreker:  Dr Nisa Paleker Onderwerp:  Give the blacks what they want.  “Black films”, white filmmakers and the B-Scheme subsidy in South Africa 1972-1990.  Datum:  Dinsdag 30 Maart 2010, 13:00-14:00 Plek:  Kamer 316, Wilcocksgebou, Ryneveldstraat, Stellenbosch

Lees meer.....

Stellenbosch ‘familie’ kuier weer in Eikestad

Die bande tussen oorsese universiteite en die Universiteit Stellenbosch (US) word weer hierdie week versterk met die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) se jaarlikse Stellenbosch Family Meeting (SFM). 35 verteenwoordigers van 31 instansies besoek die Universiteit hierdie weer. Volgens mnr Robert Kotzé, Direkteur van NGIK, bied dié weeklange byeenkoms die geleentheid om bestaande én nuwe [...]

Lees meer.....

Statistiese konsultasie beskikbaar op kampus

Kontak die Sentrum vir Statistiese Konsultasie om u by te staan met doelttreffende statistiese beplanning van u navorsing. Korrekte statistiese analises kan slegs gedoen word indien dit gebaseer is op korrekte statistiese ontwerp van die onderliggende eksperimente. Verseker die korrekte statistiese ontwerp van u navorsing deur die Sentrum vir Statistiese Konsultasie te skakel. Die meeste [...]

Lees meer.....

Universiteit Stellenbosch vier R1 miljoen se nuwe klaviere

Die derde Stellenbosse Internasionale Klaviersimposium wat hierdie week (20-24 Maart) by die Universiteit Stellenbosch gehou word, word weer beskou as ’n uitsonderlike saamtrek van die voorste Suid-Afrikaanse pianiste tesame met buitelandse toppianiste vir vyf dae se lesse, lesings en uitvoerings aan deelnemers van oral in die land. ’n Groot getal waarnemers kenmerk vanjaar se simposium [...]

Lees meer.....

US nadoktorale navorser wen tweede plek by AstraZeneca-navorsingsdag

Dr Uthra Rajamani, ʼn nadoktorale navorser in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenskappe, het die tweede prys verwerf in die kategorie Basiese Wetenskappe by die 10de AstraZeneca-navorsingsdag oor gesondheidswetenskappe.

Lees meer.....