Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels March 29th, 2010

Maties behaal driekuns met Varsity Cup-titels!

Die FNB Maties is wéér die kampioene in die FNB Varsity Cup wat deur Steinhoff International aangebied word. Die Maroen Masjien het Maandagaand in ‘n windstil Danie Craven-stadion – voor ‘n skare van 20 ooo – die ander groot uitblinkers in vanjaar se kompetisie, die Ikeys van die Universiteit van Kaapstad, met 17-14 geklop. Dit is nou [...]

Lees meer.....

US-professor lei nou AIMS

Prof Barry Green, Wiskundeprofessor aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die nuwe direkteur van die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS, of te wel die African Institute for Mathematical Sciences) in Muizenberg, Kaapstad. Prof Green, voormalige hoof van die Departement Wiskundige Wetenskappe aan die US, neem hierdie posisie op 1 April 2010 oor by [...]

Lees meer.....

US-personeel genooi na Rektor se gespreksessies

Prof Russel Botman, die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle personeel na ʼn gespreksessie waartydens hy US-personeel sal inlig oor ondermeer die vordering met die OSP en die US se ontwikkelingsveldtog wat die sukses van Stellenbosch vir komende geslagte moet verseker. Die datums vir die gespreksessies is soos volg: 30 Maart: [...]

Lees meer.....

Vennootskap met Elsevier vestig Universiteit Stellenbosch as leier in leer vir 21ste eeu

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n vennootskap met Elsevier, een van die wêreld se voorste uitgewers van wetenskaplike, tegniese en mediese inligting, aangekondig wat ’n beduidende bydrae tot die US se internasionale mededingendheid sal lewer. Dié vennootskap sal die Universiteit se daadwerklike rol in die ontwikkeling van Suider-Afrika (en die vasteland in die algemeen) verder versterk – ’n [...]

Lees meer.....