Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels March 30th, 2010

US kry nuwe Raadslede

Ses toonaangewende Suid-Afrikaners is tot die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies – vier deur die Konvokasie, tewete prof Wannie Carstens, dr George du Toit, adv Jan Heunis en dr Rhoda Kadalie, en twee deur die donateurs van die Universiteit, naamlik mnr George Steyn en prof PW van der Walt. Die US het Dinsdag [...]

Lees meer.....

Die Sentrum vir Menslike Prestasie Wetenskappe (CHPS) opsoek na akademiese affiliate en diensverskaffers

Die Sentrum vir Menslike Prestasie Wetenskappe (CHPS) streef daarna om ‘n verbintenis te kweek tussen die diverse akademiese bronne van die Universiteit van Stellenbosch en die aktiwiteite van die Universiteit van Stellenbosch Sport Prestasie Instituut (SUSPI). “CHPS” het gevolglik ‘n AFFILIASIE proses inisieer wat akademiese departemente, laboratoriums en idividue in staat stel om hul belangstelling [...]

Lees meer.....

Navorsingseminaar: District level total factor productivity in agriculture: Western Cape Province, South Africa, 1952-2002

Departement Ekonomie Spreker: Prof Colin Thirtle (Imperial College en Universiteit van Stellenbosch) Onderwerp: District level total factor productivity in agriculture: Western Cape Province, South Africa, 1952-2002 Datum: Donderdag 1 April 2010 Tyd: 12:00 – 13:00 Plek: CGW Schumanngebou, vyfde vloer, Kamer 505 Kontakpersoon: Carina Smit (carina@sun.ac.za)

Lees meer.....

Rondetafel bespreking: The Afrikaans Taaldebat and Identity Politics in Higher Education

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Sprekers: Prof Kees van der Waal, dr Lloyd Hill en mej Jana Barnard Titel: The Afrikaans Taaldebat and Identity Politics in Higher Education Datum: 1 April 2010 Tyd: 13:00 Plek: lokaal 403, vierde vloer, Lettere en Wysbegeerte gebou Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin,  021 808 2417 of cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....

HEAIDS-verslag oor MIV-voorkoms by SA Hoër Onderwysinstansies bekendgemaak

“Die erns waarmee personeel en studente van die US aan die omvangryke studie na die voorkoms van MIV deelgeneem het, is bemoedigend. ‘n Mens sou graag groter deelname wou sien en bevorder, maar dit is vir ons duidelik dat die kampusgemeenskap in die breë die belangrikheid van individuele HIV-status op die hart dra.” Dit was [...]

Lees meer.....