‘n Uitgelese groepie van 20 studente, wat onlangs hul Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit Stellenbosch voltooi het, het Maandagaand akkreditasie as Certificate Financial Planners (CFP®) ontvang. Die studente het hul CFP-sertifikate tydens die jaarlikse induksieseremonie van die US en die Financial Institute of South Africa (FPI) in Stellenbosch ontvang. Die US is ʼn [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 31, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Studente |
Prof Russel Botman, US Rektor en Visekanselier, en die Bestuur wens alle Christen studente, personeel en vriende ’n geseënde en geesvervulde Paasfees.
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 31, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen |
Die Rektor en Visekanselier, prof Russel Botman, en die US-bestuur, wens alle Joodse studente, personeel en vriende ‘n gelukkige Pasga.
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 31, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Prof Louw Hoffman van die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universitet Stellenbosch is benoem as vanjaar (2010) se ontvanger van die Hector en Andrew Steward Gedenkdienslesing wat deel uitmaak van die Instituut van Landbou: Voedsel en Landbou lesing reeks. Hy het onlangs ‘n openbare lesing in Perth aangebied met die titel “Wild: meer as net [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 31, 2010 |mh | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |