“Die erns waarmee personeel en studente van die US aan die omvangryke studie na die voorkoms van MIV deelgeneem het, is bemoedigend. ‘n Mens sou graag groter deelname wou sien en bevorder, maar dit is vir ons duidelik dat die kampusgemeenskap in die breë die belangrikheid van individuele HIV-status op die hart dra.” Dit was [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 30, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Die FNB Maties is wéér die kampioene in die FNB Varsity Cup wat deur Steinhoff International aangebied word. Die Maroen Masjien het Maandagaand in ‘n windstil Danie Craven-stadion – voor ‘n skare van 20 ooo – die ander groot uitblinkers in vanjaar se kompetisie, die Ikeys van die Universiteit van Kaapstad, met 17-14 geklop. Dit is nou [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 29, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Sport, Studente |
Prof Barry Green, Wiskundeprofessor aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die nuwe direkteur van die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS, of te wel die African Institute for Mathematical Sciences) in Muizenberg, Kaapstad. Prof Green, voormalige hoof van die Departement Wiskundige Wetenskappe aan die US, neem hierdie posisie op 1 April 2010 oor by [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 29, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente |
Prof Russel Botman, die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle personeel na ʼn gespreksessie waartydens hy US-personeel sal inlig oor ondermeer die vordering met die OSP en die US se ontwikkelingsveldtog wat die sukses van Stellenbosch vir komende geslagte moet verseker. Die datums vir die gespreksessies is soos volg: 30 Maart: [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 29, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n vennootskap met Elsevier, een van die wêreld se voorste uitgewers van wetenskaplike, tegniese en mediese inligting, aangekondig wat ’n beduidende bydrae tot die US se internasionale mededingendheid sal lewer. Dié vennootskap sal die Universiteit se daadwerklike rol in die ontwikkeling van Suider-Afrika (en die vasteland in die algemeen) verder versterk – ’n [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 29, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Persverklarings, Studente |
Ter ondersteuning van vanjaar se Earth Hour-veldtog het die Universiteit Stellenbosch (US) om 20:30 op Saterdag 27 Maart ligte om die gewoonlik helder verligte Maraisplein (oftewel ‘die Rooiplein’) afgeskakel. Honderde Maties het ook vir ‘n groot buitelug piekniek op die plein byeengekom. Ook Universiteitskoshuise het aan die veldtog deelneem. Lydia-dameskoshuis, wat Saterdagaand ʼn formele funksie aanbied het, het vir [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 26, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch (US) kan met reg trots wees op die aankondiging dat twee van die vyf genomineerdes in die kategorie vir Beste Populêre Klassieke Musiek vir vanjaar se MTN SAMA-toekenning uit die US-geledere is. Luis Magalhães en Nina Schumann is vir hul CD, TwoPianists – Brahms, Lutoslawski, Arensky and Copland benoem. Beide Magalhães en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 25, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Studente |
Departement Geskiedenis Spreker: Dr Nisa Paleker Onderwerp: Give the blacks what they want. “Black films”, white filmmakers and the B-Scheme subsidy in South Africa 1972-1990. Datum: Dinsdag 30 Maart 2010, 13:00-14:00 Plek: Kamer 316, Wilcocksgebou, Ryneveldstraat, Stellenbosch
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 24, 2010 |ch | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |