Is jy kreatief en dinamies, en hou jy van ʼn uitdaging? Indien wel, het ons jou nodig. Doen nou aansoek vir die posisie van redakteur vir die Stellenbosch Student en die Matie Dagboek. Poste vir redaksie van inhoud en uitleg is oop. Agtergrond in joernalistiek mag in jou guns tel. Aansoek vorms kan by die SR [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 29, 2010 |mudge | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Studente |
As gevolg van die groot tekort aan die griep-entstof vir die algemene publiek sal Kampusgesondheidsdiens (KGD) die volgende Immunisasie aanbevelings, soos uiteengesit deur die Nasionale Adviesgroep vir Immunisasie vir Suid-Afrika vir 2010, volg. Ons versoek dringend die volgende groepe, in order van prioriteit, om tot Woensdag 5 Mei 2010 ’n griep-inspuiting by Kampusgesondheidsdiens te kry. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 29, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Die mislukking van grondhervormingsprojekte en ontluikende boere het aanleiding gegee tot die stigting van die Standard Bank Sentrum vir die Ontwikkeling van Leierskap en Mentorskap in Agribesigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) – ’n inisiatief om die hierdie uitdagings in die landbousektor die hoof te bied. Willie Du Plessis, Standard Bank se Direkteur vir Landboubankdienste, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Algemeen, Korporatief & Alumni |
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) se Algemende Jaarvergadering word op Dinsdagaand 4 Mei 2010 vanaf 19:00 tot 20:00 in lokaal 230 van die Letteregebou in Ryneveldstraat gehou. Die program is saamgestel om binne ‘n uur ’n aanduiding te gee van MGD se kernaktiwiteite asook die 2009 finansiële state. Verteenwoordigers van kliënte, studente, personeel en MGD se bestuur [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |llb | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |
Webwerwe is ’n onontbeerlike kommunikasiemiddel vir enige instansie of maatskappy. ’n Effektiewe webwerf wat voldoen aan die lesers en kliënte se behoeftes, is daarom ook ononderhandelbaar. Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied vanaf 31 Mei – 4 Junie 2010 ’n omvattende werkswinkelreeks aan oor die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding van ’n webwerf. Ons wil deelnemers graag [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |ruth | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Personeel |
Die mondelinge eksamen van PhD kandidaat mnr Firoz Khan met die onderwerp Housing Praxis in Post-Apartheid South Africa: Retrospect and Prospect vind op 9 Junie 2010 in lokaal 715, CGW Schumanngebou om 14:00 plaas. Navrae Marie Malherbe 021 808 2225 of e-pos mm4@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |mm4 | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Die vyfde jaarlikse Buya Skole Teaterfees word weer vanjaar vanaf 3 tot 8 Mei 2010 elke middag in die H.B. Thom Teater, Stellenbosch aangebied. Daar is daagliks vier tot vyf aanbiedings bestaande uit ‘n verskeidenheid stukke deur hoërskole, primêre skole en jeuggroepe. Dié talentvolle groepe kom grotendeels uit die Khayelitsha omgewing met tog ‘n aantal skole uit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Departement Geskiedenis Spreker: Prof Albert Grundlingh Onderwerp: Mutating memories and the making of myth: Remembering the SS Mendi disaster, 1917-2007 Datum: Dinsdag 4 Mei 2010 Plek: Kamer 316 Wilcocksgebou, Ryneveldstraat, Stellenbosch Tyd: 13:00-14:00
Lees meer.....
Gepubliseer op: April 28, 2010 |ch | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |