Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels April 14th, 2010

Kampuswye aanbiedings plaas kollig op US se inspirerende werk

Die inspirerende werk wat in die Universiteit Stellenbosch (US) se onderskeie fakulteite en steundiens-omgewings verrig word om die toekomsvisie van die Universiteit te verwesenlik as bouer van hoop in die 21ste eeu, is Woensdag met kampuswye aanbiedings belig. Nege aanbiedings in fakulteit-verband en ’n aanbieding vir steundiens-personeel is gehou om te wys wat reeds gedoen [...]

Lees meer.....

Amerikaanse kundiges praat oor diversiteit

 Twee Amerikaanse akademici en kundiges op die gebied van diversiteit en in besonder geslag, professors Mary Kay Tetreault en Francis A Maher, is deur die drie vooraanstaande Suid-Afrikaanse universiteite, Stellenbosch (US), Kaapstad (UK) asook Wes-Kaapland (UWK) na Suid-Afrika genooi en sal ’n aanbieding oor diversiteit op die Stellenbosch-kampus doen.  Die aanbieding vind op Donderdag 15 [...]

Lees meer.....