‘Steun universiteite ter wille van ontwikkeling’
Regerings en skenkers moet meer geld aan universiteite gee om die Millenniumontwikkelingsdoelwitte (MODs) te bevorder. Dít is die hoofbesluit deur universiteitsleiers uit die Gemenebes van Nasies, wat die afgelope langnaweek in Kaapstad en Stellenbosch onder die vaandel van die Association of Commonwealth Universities (ACU) vergader het. Die ACU is een van die wêreld se grootste [...]
