Die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in samewerking met Geskiedenis departement bied ‘n gespreksessie aan met: Albert Grundlingh, Bill Nasson en Cherryl Walker Titeld: THE FORGOTTEN CENTENARY: The Union Of South Africa 31 May 1910 Datum: 3 Junie 2010 Tyd: 13h00 Plek: Letteregebou, Kamer 403
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |cfortuin | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Biochemie Forum Spreker: Mnr Danie Palm (MSc student van Prof Jannie Hofmeyr) Titel: The regulatory design of glycogen metabolism in mammalian skeletal muscle: Modelling the effects of multisite phosphorylation on glycogen synthase kinetics. Datum: Donderdag 3 Junie 2010 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou Navrae: Prof Jannie Hofmeyr: tel 021 808 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |lle | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Lesings |
Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied vanaf 21 – 25 Junie 2010 ‘n Jeug Wintersportkamp aan. Elektroniese inskrywings is tans oop. Besoek gerus www.suspi.co.za/wintersport om elektronies in te skryf. Die verlengde winterskoolvakansie het ‘n geleentheid soos hierdie genoodsaak om ‘n behoefte aan aktiwiteit vir die jeug aan te spreek tydens die genoemde periode. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |gbventer | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel, Sport |
Departement Fisiologiese Wetenskappe Spreker: Prof T Noakes (Universiteit van Kaapstad) Titel: The brain and exercise performance: A link forgotten for 80 years. Datum: Woensdag, 2 Junie 2010 Tyd: 09h00 Lokaal: Histologie Lesingslokaal, K 2042, Mike de Vriesgebou Navrae: Dr Ben Loos (bloos@sun.ac.za)
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |gas | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Lesings |
Is jy bekend met Suid-Afrika se nuwe riglyne vir die behandeling van MIV? Seminaar: Die Nuwe SA MIV Behandelingsriglyne Wanneer: Donderdag 10 Junie 2010; 12h30 -14h00 Waar: Hoofvoorlesingsaal, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerbergkampus Onderwerpe en Sprekers: •Initial Treatment in ART-Naive: A Global Perspective on When and What to Start: Jean Nachega •Die nuwe Suid-Afrikaanse riglyne vir volwassenes: Jantjie Taljaard •Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |mandi | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Gesondheidswetenskappe, Konferensies, Lesings |
Prof Piet Steyn, onlangs afgetrede Senior Direkteur, Navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs deur UNISA met die toekenning van ‘n eredoktorsgraad vereer. Die toekenning berus op sy internasionaal erkende navorsing op mikotoksiene, gifstowwe wat deur skimmels/fungi op voedsels, veral neute en dierevoere gevorm word. Van die toksiene is potente lewervergiftende (lewerkarsinogene) en niertoksiene en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |Margot Steyn | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel |
Die jaarlikse Maties Alumni Gholfdag in die Noorde is onlangs met groot sukses aangebied. Die Gholfdag word aangebied om beursfondse vir behoeftige studente van die Universiteit Stellenbosch (US) in te samel. Die Maties Alumni Gholfklub (Noorde) is in 1961 deur Dan de Villiers (Bestuurder van die Springbok Rugbyspan wat in 1965 na Nieu-Seeland en Australië [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 31, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Sport, Studente |
“Hoeronderwys is noodsaaklik vir ontwikkeling en beter studentehuisvesting is noodsaaklik vir beter hoëronderwys.” Dit was die woorde van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) in sy verwelkomingsboodskap Sondag aan afgevaardigdes na die Afrikaberaad oor Studentehuisvesting wat deur ACUHO-I SAC – die Suider-Afrikaanse tak van die internasionale vereniging van kollege- en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 30, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |