Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels May 3rd, 2010

Seminaar: Cardiovascular effects of Olea Africana

Departement Fisiologiese Wetenskappe Spreker:  Prof Daneel Dietrich (UWK) Titel: Cardiovascular effects of Olea Africana Datum:  Woensdag, 5 Mei 2010 Tyd:  09h00 Lokaal:  Histologie Lesingslokaal 2042, Mike de Vriesgebou Navrae:  Dr Ben Loos (bloos@sun.ac.za)

Lees meer.....

SUSPI Gimnasium Bied Dance-a-Thon aan

Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied eerskomende Woensdag, 5 Mei, ‘n “Dance-a-Thon” tussen 17:00 en 18:30 aan. Enige geïnteresseerde partye is welkom om hierdie opwindende byeenkoms by te woon. Deelnemers hoef egter nie vir die volle tydperk teenwoordig te wees nie. Besonderhede: Datum: Woensdag 5 Mei 2010 Tyd: 17:00 – 18:30 Plek: Danssaal, […]

Lees meer.....

Forum: Departement Biochemie

Spreker:  Dewald Noeth Tiel:  Regulation of chemokine genes by synthetic progestins in vaginal epithelial cells. Datum:  Donderdag 6 Mei 2010 Tyd:  13:00 Plek:  Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae:  Prof Erick Strauss Tel: 021 808 5866 E-pos: estrauss@sun.ac.za

Lees meer.....

Seminaar: Language and Status

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Dr Lloyd Hill ( Universiteit Stellenbosch) Titel: Language and Status Datum: Donderdag 6 Mei 2010 Tyd: 13:00 Plek: Lettere en Wysbegeerte gebou, vierde vloer, lokaal 403 Kontakpersoon: Abstrak beskikbaar by dr L  Hill (lloydhill@sun.ac.za)

Lees meer.....

Gemeenskapsinteraksie toekenning en befondsing geleenthede

Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie ondersteun die werk van die Stellenbosch Stigting, die afdeling verantwoordelik vir fondsinsameling en skenkerkultivering vir die universiteit. Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie se webblad profileer Versoeke vir Befondsingsvoorleggings van verskeie dissiplines betrokke by Gemeenskapsinteraksie. Besoek ons webblad http://www.sun.ac.za/gi/funding/funding.htm vir meer  inligting.

Lees meer.....

Program vir AvOL konferensie nou beskikbaar

Die konferensieprogram en abstrakboekie vir die AvOL konferensie van 11 en 12 Mei by die Stellenbosch Lodge is nou beskikbaar by http://stbweb02.stb.sun.ac.za/sotl/index_afr.html.  Deelnemers aan die konferensie word versoek om asseblief die abstrakboekies self uit te druk.  Gedrukte programme sal beskikbaar wees by die konferensie. Vir navrae kontak sotl@sun.ac.za Ons sien daarna uit om u by […]

Lees meer.....

Maties besoek die Suid- en Oos-Kaap

Die Universiteit Stellenbosch (US) is binnekort op pad na die Suid- en Oos-Kaap om inligtingsaande vir voornemende studente en hul ouers aan te bied. Die geleenthede vind plaas in Port Elizabeth, Oudtshoorn en George en beloof om vir enige voornemende studente, hul ouers en onderwysers waardevolle inligting te gee oor studies aan die US. Prof […]

Lees meer.....