Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels May 4th, 2010

Inskrywings oop vir 2010 SUSPI Jeug Wintersportkamp

Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied vanaf 21 – 25 Junie 2010 ‘n Jeug Wintersportkamp aan. Die verlengde winterskoolvakansie het ‘n geleentheid soos hierdie genoodsaak om ‘n behoefte aan aktiwiteit vir die jeug aan te spreek tydens die genoemde periode. Die aktiwiteite sal binneshuis by SUSPI plaasvind as ‘n voorsorgmaatreël vir moontlike koue […]

Lees meer.....

Libertaskoor sing ten bate van Afrika-teoloë

Liefhebbers van koormusiek kan op Sondag 23 Mei 2010 hul sitplekke in die Endlersaal inneem vir ’n spesiale konsertprogram deur die gewilde Libertaskoor onder leiding van Johan de Villiers. Die program sluit in gewyde en sekulêre koorwerke, met besondere klem op musiek uit eie bodem.  Twee uittreksels uit Sergei Rachmaninoff se All-Night Vigil Opus 37 […]

Lees meer.....

US Dekaan deel van regering se Nasionale Beplanningskommissie

President Jacob Zuma het onlangs in Pretoria aangekondig dat die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Mohammad Karaan, Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, aangestel is as ‘n kommissaris in die regering se Nasionale Beplanningskommissie. “Dit is ʼn groot voorreg om jou land op die hoogste vlakke te dien en ek hoop om ʼn bydrae te maak […]

Lees meer.....