Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels May 5th, 2010

Prof Vic Webb as navorsingsgenoot vir US se taalbeplanning aangestel

Prof Vic Webb, ’n wêreldleier op die gebied van taalsosiologie en -beplanning, is onlangs aangestel as navorsingsgenoot binne die Navorsingsprogram oor Taalontwikkeling en Taalbemagtiging aan die Universiteit Stellenbosch (US). Prof Webb is die Direkteur van die Sentrum vir Navorsing oor Taalpolitiek aan die Universiteit van Pretoria. Hy word aangestel binne die Taalsentrum van die US. […]

Lees meer.....