Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels May 26th, 2010

Oudisies vir US se Kamerkoor

Na twee suksesvolle projekte in die eerste semester van die jaar sien Schola Cantorum: Kamerkoor uit na nog projekte vir die tweede helfte van 2010. Die projekte wat die Afrikaanse kunsliedprogram in Februarie en die Endlerkonsert van April sal opvolg beloof om nog meer opwindend te wees. Op 2 September sal die Noorweegse dirigent Kåre Hanken […]

Lees meer.....