Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Seminaar: Nuwe SA MIV Behandelingsriglyne


Is jy bekend met Suid-Afrika se nuwe riglyne vir die behandeling van MIV?

Seminaar: Die Nuwe SA MIV Behandelingsriglyne
Wanneer:  Donderdag 10 Junie 2010; 12h30 -14h00

Waar: Hoofvoorlesingsaal, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerbergkampus

Onderwerpe en Sprekers:  •Initial Treatment in ART-Naive: A Global Perspective on When and What to Start: Jean Nachega •Die nuwe Suid-Afrikaanse riglyne vir volwassenes: Jantjie Taljaard •Die nuwe Suid-Afrikaanse riglyne vir kinders: Helena Rabie • Die Viroloog se Perspektief: Wolfgang Preiser • Impllikasies vir Hepatitis B-MIV K0-infeksie en Renale Sorg en Navorsing: Chris Hoffmann    •Vraag en Antwoord- Bespreking: Gemodireer deur Bernd Rosenkranz

Aangebied deur die Sentrum vir Infeksiesiektes.


Plaas u kommentaar

*