Me Ellen Tise, Senior Direkteur: Biblioteek-en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) asook President van die International Federation of Library Associations (IFLA) was onlangs in Washington waar sy erkenning ontvang het vir haar leierskap en bydraes aan IFLA en die internasionale biblioteekwese. Die toekenning was oorhandig deur die International Relations Committee (IRC) van die Association of College [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 30, 2010 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Die jaarlikse navorsingsindaba (wat vir die eerste keer in 2010 aangebied is) het op 23 Junie 2010 plaasgevind. Dit het as doel gehad om die US navorsingsgemeenskap die geleentheid te bied om kwessies te bespreek oor, onder andere, navorsingsbefondsing; hoe ons deur middel van ons strategiese aanwending van beskikbare hulpbronne kan verseker dat die US [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2010 |esther | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Navorsing, Personeel |
‘n Wetenskaplike van die Universiteit Stellenbosch wat werk met aspekte van klimaatsverandering, dr Susana Clusella-Trullas, het ‘n Antarctic Science 2010-toekenning ontvang om mariene ongewerweldes op Marion-eiland in sub-Antarktika se reaksie op verandering in temperatuurregimes te bestudeer. Dr Clusella-Trullas is ʼn kernspanlid van die NNS/DWT Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) aan die Universiteit Stellenbosch, en sy stel in die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Navorsing, Persverklarings |
‘n Kortkursus in Geografiese Inligtingstelsels (GIS) sal van 12-16 Julie 2010 by die Sentrum vir Geografiese Analise aangebied word. Dié inleidende kursus teiken GIS beginners wie basiese opleiding in die gebruik van GIS funksies, soos kaart projeksie, data vaslegging, redigering en manipulasie, benodig. Deelnemers sal ook blootgestel word aan meer gevorderde GIS toepassings, soos ruimtelike [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2010 |avn | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Studente |
S·I·B-assosiaat en bekroonde omgewingsjoernalis, Leonie Joubert, het haar tweede Eervolle Vermelding tydens die 22ste Sunday Times Literary Awards opgeraap, hierdie keer vir haar niefiksieboek, Invaded: the Biological Invasion of South Africa. Me Joubert het die boek in noue samewerking met die NNS/DWT Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch geskryf. S·I·B-navorsers neem [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 28, 2010 |science | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Personeel, Persverklarings |
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, prof Russel Botman, was op Woensdag 23 Junie die gasspreker by die Kaapse Persklub wat in Observatory bymekaargekom het. Die titel van sy aanbieding was “The Role of Afrikaans within education and society at large” waarin hy die huidige debatte rondom taalbeleid aan die Universiteit, gepaardgaande uitdagings [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 24, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is om die draai en kaartjieverkope vir die opwindende konserte tydens die fees verloop reeds goed. Tydens die fees sal 25 Internasionaal-erkende fakulteitslede van regoor die wêreld ’n vertoning in die aandkonserte lewer waaronder ’n paar gunstelinge van vorige feeste optree soos Hollands-/Engelse vioolsensasie, Daniel Rowland en Portugese horingvirtuoos, Abel Pereira, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 23, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Studente |
Prof John Dugard, ‘n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van drie ontvangers van die 2010 Gruber Foundation International Justice prys. Prof Dugard ontvang die prys vir sy voorspraak vir die menseregte van onderdrukte groepe, regstelselhervorming en die ontwikkeling van internasionale reg as ‘n manier om menseregte te beskerm. Prof Dugard, tesame met [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 21, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |