Duisende voornemende studente het Vrydag op die kampus toegesak vir die jaarlikse Maties Opedag – sommige van so ver as Tzaneen en Katlehong. Die Opedag word deur Standard Bank geborg. Me Lorna Bartlett, projekkoördineerder vir voornemende studente, sê dit is die meeste studente wat nóg ‘n opedag besoek het en alles het seepglad verloop. Koshuise, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 30, 2010 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Persverklarings |
Hierdie Augustus sal studente en wetenskaplikes van Afrika die sonderlinge geleentheid hê om op hul eie vasteland oor innoverende fisikaproefnemings, versnellers en tegnologie te leer. Die eerste Afrikaskool vir Fisika vind vanaf 1 tot 21 Augustus in Suid-Afrika by die Nasionale Instituut vir Teoretiese Fisika op Stellenbosch (by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing, oftewel [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 30, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Personeel, Persverklarings |
KOMMUNIKASIE, KULTUUR EN DIE BEELD VAN JOU INSTANSIE – ’n halfdag-werkswinkel Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 26 Augustus 2010 ’n namiddagwerkswinkel (13:30–16:30) aan oor Kommunikasie, kultuur en die beeld van jou instansie. Ons begaan dikwels in ’n korporatiewe konteks die fout om nie genoeg te let op die beeld wat ons kommunikasie projekteer nie. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 30, 2010 |bassoncs | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Sowat 150 MatiesAlumni het Dinsdagaand in Johannesburg saamgekuier om na ’n aanbieding van die HOOP Projek te luister. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, het die alumni aangemoedig om deel te word van die projek. In sy aanbieding het prof Botman gesê dat die Universiteit via die HOOP Projek ’n beduidende verskil wil maak wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Persverklarings |
Die soloklavieruitvoering deur die Portugese pianis Luis Magalhães op 31 Julie word op 7 Augustus opgevolg met ʼn uitvoering deur die Suid-Koreaanse pianis Young-Chook Park. Park is ʼn wonderkind wat op die ouderdom van nege Beethoven se Klavierkonsert No. 1 met die Seoelse Simfonieorkes uitgevoer het. Sy het aan die Juliard Musiekskool in New York [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Die wêreldwyd bekende kerkleier en teoloog prof Wolfgang Huber is vanjaar die spreker by die derde twee-jaarlikse D.W. (Dawid) de Villiers Gedenklesings op Vrydag 6 Augustus by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Prof de Villiers was ‘n professor aan en ook dekaan van dié fakulteit. Die temas van die lesings is “Religion and Violence in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Lesings |
Toe mikrobioloog prof Eugene Cloete in Januarie 2009 die Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword het, het hy nie toegelaat dat sy uitgebreide administratiewe pligte sy passie vir die wetenskap oorheers nie. Inteendeel, sy blootstelling aan toepaslike navorsing buite sy eie spesialisgebied het gelei tot die uitvinding van ʼn hoëtegnologie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 28, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente, Universiteit Stellenbosch Waterinstituut |
Studente wat deel wil word van die luister-leef-en-leer huise en -gemeenskappesal moet gou spring om vir hierdie program in te skryf! Die luister-leef-en-leer-huise en -gemeenskappe is ontwerp om studente ʼn unieke kampusleefomgewing te bied wat op ʼn opvoedkundige en diensgerigte program konsentreer. Temahuise skep eiesoortige onderriggeleenthede binne die leefomgewing. Studente kan openhartig en samewerkend met [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 27, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |