Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels July 5th, 2010

Kamermusiekfees werf internasionaal-gevestigde Suid-Afrikaners

Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees is hier en kaartjieverkope vir die opwindende konserte tydens die fees verloop reeds goed. Tydens die fees sal 25 internasionaal-erkende fakulteitslede van regoor die wêreld ‘n vertoning in die aandkonserte lewer waaronder ‘n paar gunstelinge van vorige feeste optree soos Hollands-/Engelse vioolsensasie, Daniel Rowland en Portugese horingvirtuoos, Abel Pereira, asook ’n [...]

Lees meer.....