Met die bekendstelling van sy ultramoderne Sokkersentrum by Lentelus, het die Universiteit Stellenbosch (US) gister menige hart aan die klop en voet aan die dribbel gesit. Die Stellenbosse Sokkersentrum, wat deel uitmaak van die FIFA 2010-erflatingsprojek, sal as basis dien vir die Universiteit se Jeugsportinisiatief, wat daarop gemik is om jong talent deur sokker te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 6, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
Of jy ‘n navorser is wat jou tegnologie wil lisensieer, of jy wil ‘n nuwe onderneming gegrond op jou navorsing begin, is InnovUS daar om jou te help. Hierdie volfiliaal tegnologie-oordragmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) het nou ‘n brosjure gepubliseer om navorsers op hierdie opwindende pad te help. “Ons het begrip daarvoor dat navorsers [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: July 6, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Navorsing, Personeel, Studente |