Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

ArtikelsAugust, 2010

SUSPI speel gasheer vir Spesiale Olimpiese Somer Spele

Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) sal gedurende die tydperk 8-11 September as gasheer vir die SA Spesiale Olimpiese Spele se 2010 Nasionale Somer Spele dien. Meer as 350 atlete van agt verskillende provinsies sal deelneem aan verskillende sportkodes ter voorbereiding vir die 2011 Spesiale Olimpiese Wêreld Somer Spele in Athene, Griekeland. Die Spesiale […]

Lees meer.....

Paneelbespreking met mense wat Positief leef met MIV

Die Kantoor vir Institusionele MIV Koördinering se “Peer2Peer” Opleidingsprogram nooi jou uit na paneelbespreking op 14 September 2010. Die paneel behels persone wie openlik en positief met MIV en Vigs leef. Nooi gerus vriende en kollegas saam om te deel in hierdie geleentheid. Personeel en studente is almal welkom. Datum: 14 Septemberber 2010 Tyd:  13hoo […]

Lees meer.....

Kundiges bespreek demokrasie in Afrika oor afgelope dekade

Die Universiteit Stellenbosch (US) bied van 1 tot 4 September 2010 die tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse vereniging vir politieke studie (SAAPS) op Stellenbosch aan. Die konferensie sal fokus op demokrasie in die eerste dekade van die 21ste eeu, en sal onderwerpe soos konflik en sekuriteit in Afrika; die gehalte van demokrasie; xenofobie en geslagsgebaseerde […]

Lees meer.....

Antoinette Kellermann met ‘tour de force’ in HB Thom

 As die broek pas  (Jacke wie Hose) is ’n boeiende eenvroudrama deur die bekende Duitse dramaturg Manfred Karge. Die toneelstuk (in Afrikaans vertaal deur die plaaslike dramaturg Willem Anker) ondersoek die lewe van ’n vrou na die ontydige dood van haar man tydens die haglike ekonomiese omstandighede van die Weimar-periode (1919-1933). Sy neem sy identiteit […]

Lees meer.....

Wees bedag teen fietsdiefstalle

Die toename in fietsdiefstal op kampus is kommerwekkend en word vergemaklik deur verdagtes wat hulself as studente voordoen en sodoende minder opsigtelik voorkom. Navorsing toon dat die beste vorm van voorkoming van fietsdiefstal die gebruik van ‘n U-slot is. Studente word daarom aangeraai om gebruik te maak van hierdie tipe slot wat by enige plaaslike fietswinkel […]

Lees meer.....

SPSS Opleiding September en Oktober 2010

Vir meer inligting oor die SPSS opleiding in September en Oktober 2o10 besoek http://it.sun.ac.za

Lees meer.....

Toesighouers verlang vir eksamens

Aansoeke word hiermee ingewag van persone wat as toesighouers diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf 26 Oktober tot 4 Desember 2010. Minimum kwalifikasie Matriek, maar voorkeur sal verleen word aan gegradueerde US-personeel en nagraadse studente. Voorgraadse studente kwalifiseer ongelukkig nie. Doserende personeel moet toestemming van hul dekaan verkry maar geen vakansie-verlof hoef aangevra te word […]

Lees meer.....

Seminaar: ANC Decline, Social Mobilisation and Political Society: Understanding South Africa’s Evolving Political Culture

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Dr Thiven Reddy |Politieke Wetenskap Dept , UCT | Titel:  ANC Decline, Social Mobilisation and Political Society: Understanding South Africa’s Evolving Political Culture Datum: Donderdag 2 September 2010 Tyd:  13:00 – 14:30 Plek: Lettere gebou, vierde vloer, lokaal 403 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, cfortuin@sun.ac.za, 021 808 2417

Lees meer.....