Dosente word uitgenooi om voorstelle vir befondsing in te dien vir die November 2010-seleksierondte vir die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO). Enige dosent of groep dosente wat verantwoordelik is vir onderrig en leer kan aansoek doen. Voorleggings van nie langer as 5 bladsye nie moet voor 10 November 2010 ingedien [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 1, 2010 |liezls | Comments Off
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Die eerste uitgawe van Matieland vir 2010 is nou aanlyn beskikbaar. Dié uitgawe is nie net die dikste nog nie, maar het ook die 100 000 adres-kerf verbygesteek. Matieland 2010:1 fokus op veral die HOOP Projek, maar spog ook met baie alumni-nuus. Ander artikels handel onder meer oor ons nuwe kanselier, dr Johann Rupert, Afrikaans [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: September 1, 2010 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |