Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels September 25th, 2010

Universiteit Stellenbosch gaan vryheidsvlag bewaar

Een van die vlae wat die geboorte van demokrasie in Suid-Afrika aangekondig het, word Maandag aan die Universiteit Stellenbosch oorhandig om hier bewaar te word. Die vlag is onderteken deur die eerste demokraties verkose president, Nelson Mandela, sy voorganger, mnr FW de Klerk en mnr Thabo Mbeki, toe adjunk-president, en sal Maandag (27 September) tydens [...]

Lees meer.....