US stel eerste ‘High Science meets High School’ geleentheid bekend
Die eerste ‘High Science meets High School’ is Maandag in Stellenbosch gehou. Graad 8 leerders van hoërskole in die Stellenbosch-omgewing kon van naderby kennis maak met van die navorsers aan die US en die tipe navorsing wat hulle onderneem. Prof Eugene Cloete, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het die leerlinge meer vertel van die navorsing wat gelei het tot sy ‘teesakkie waterfilter’.
*Meer besonderhede volg*
Vir ‘n kort video van die geleentheid: http://bit.ly/cPvulb

Plaas u kommentaar