Nuutste Bibnuus nou beskikbaar
Die nuutste uitgawe van Bibnuus, nuusbrief van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, is nou beskikbaar. Kliek gerus hier om dit in PDF-formaat te sien.
Vir enige navrae of kommentaar, kontak asb. die redakteur, Mimi Seyffert, by mseyf@sun.ac.za.

Plaas u kommentaar