Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Nuusareas kry eersdaags nuwe ‘gesig’


Die Universiteit se nuusareas spog eersdaags met  ʼn ander gesig! ’n Nuwe, verbeterde ontwerp sal binne die volgende paar dae die huidige stelsel vervang.

Van die nuwe veranderinge sluit in ’n meer gebruikersvriendelike stelsel waar die oplaai van artikels aansienlik vereenvoudig is. Jy kan byvoorbeeld nou jou bydraes in beide tale op een blad oplaai!

Die aparte Afrikaans en Engelse nuusareas is ook nou saamgevoeg en dus kan jy beide tale op een blad sien.

Dié veranderinge sal na verwagting teen Maandag (6 Desember 2010) in werking tree.


Plaas u kommentaar

*