Die Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi hiermee senior studente (besig met magister of doktorale studie), met ’n sterk belangstelling in navorsing, om aansoek te doen vir poste as studente-assistente in die Navorsingsentrum.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 6, 2010 |mr | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Studente |
Voertuie kan op DONDERDAG 25 November 2010 vanaf 08h30 by die voertuigpark te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 25 November 2010 in verseëlde koeverte,gemerk tender 25 \ 11 \ 2010 by gemelde adres ingelewer word. Vir ‘n lys van die voertuie: kliek hier Kommersiële Dienste: L Langford: 021 808-4675 of Pieter Wever: [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |llang | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Personeel |
Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings Universiteit Stellenbosch Taalsentrum 19 November 2010 Ons bied weer op Vrydag, 19 November, ons gewilde voldag-werkswinkel oor die skryf van notules aan. In hierdie werkswinkel sal jy op ‘n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede met die hou van notules op te knap. Boonop sal jy antwoorde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 26, 2010 |bassoncs | Comments Off
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Datum: Maandag 1 – Vrydag 5 November 2010 Sluitingsdatum vir inskrywings: 28 Oktober 2010 Plek: Kamer 693, Letteregebou, US Inskrywingsfooi: Voldagsessie: R850 Oggendsessie: R500 Middagsessie: R400 Die inskrywingsfooi sluit oggend- en middagtee/koffie en ligte verversings in. Kursusgangers is self verantwoordelik vir middagete. Kontak Amanda Lourens vir inligting oor die slypskole, om op ons verspreidingslys te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 25, 2010 |cmspies | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Lesings, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Personeel |
OPROEP VIR AANSOEKE: VK STATEBOND (COMMONWEALTH) BEURSE VIR AKADEMIESE PERSONEEL Die Universiteit Stellenbosch is genooi om een (1) akademiese personeellid wat ‘n Suid-Afrikaanse burger is en ‘n voltydse onderwyspos beklee te nomineer vir die 2011/2012 Commonwealth Beurse. Dit kan in een van die volgende kategorieë wees: • Een jaar gedoseerde meesters kursusse of ekwivalente grade [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 21, 2010 |sgaffoor | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Akademies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel |
Die Universiteit Stellenbosch, Drama Departement bied die agtergrond aan van: NOG ‘N HAMLET! (Regie deur Christiaan Olwagen) Hamlet is William Shakespeare se mees bekende tragedie en is waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf. Dit speel in Denemarke af en handel oor prins Hamlet se wraak op sy oom, Claudius, wat sy vader vermoor het en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 18, 2010 |schalkw | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Studente |
Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings Universiteit Stellenbosch Taalsentrum 19 November 2010 Ons bied weer op Vrydag, 19 November, ons gewilde voldag-werkswinkel oor die skryf van notules aan. In hierdie werkswinkel sal jy op ‘n interaktiewe, praktiese manier die geleentheid kry om jou vaardighede met die hou van notules op te knap. Boonop sal jy antwoorde [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 15, 2010 |bassoncs | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Persverklarings |
Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 Oktober 2010 Onderhoude : 18, 19, 22 of 23 November 2010 Verpligte opleidingsprogram vir suksesvolle kandidate: 17, 18 en 19 Januarie 2011, 8:30-16:30 Dienstermyn: Vanaf Donderdag 20 Januarie 2011 tot Woensdag 16 November 2011 Werksure: ‘n Span studente-assistente werk die volgende skofte van 2 tot 3 uur elk op ‘n rotasiebasis [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: October 11, 2010 |dp2 | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Algemeen, Kennisgewings, Personeel, Studente |