Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





AgriWetenskappe

Graduandi moet werk om toekoms te skep

“Die toekoms behoort aan julle, nie net as diegene wat daarby gaan baat nie, maar ook as die mense wat vorm aan die toekoms gaan gee en daartoe gaan bydra.”
Dit was die woorde van prof Bongani Khumalo, Voorsitter en Hoof- Uitvoerende Beampte van die operateur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery, Gidani (Edms) Beperk, aan graduandi [...]

Lees meer.....

10-week deeltydse kursus in Wynevaluering

Beste US Personeel
Die Departement Wingerd- en Wynkunde, tesame met Charl Theron en GetSmarter, bied ‘n 10-week deeltydse Wynevalueringskursus aan wat studente leer wyn evalueer en om verskillende kultivars en foutwyne te identifiseer. Gedurende die 10-week kursus sal studente aan ongeveer 80 wyne bekendgestel word.
Universiteit Stellenbosch personeel kwalifiseer vir ‘n 25% afslag op die kursusfooi. Met registrasie, [...]

Lees meer.....

Na-doktorale genootskap by Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB)

Die projek
Titel: Proteomiese analise van plante wat met plant-groei promiverende middels behandel is en funksionele analise van die gene wat geïdentifiseer word
Plante sal behandel word met middels wat plantegroei bevorder en sal geanaliseer word vir veranderinge in die uitdrukking op proteïen vlak. Proteïene wat op- of af-gereguleer is sal verder gekarakteriseer word en die ooreenstemmende [...]

Lees meer.....

Leef jou passie en roeping hoor graduandi

“Jou roeping en passie in die lewe is groter as enige graad of salaristjek. Jy moet jou roeping in die lewe vind en daarop reageer deur ’n werk te vind wat hierby aansluit. Dit moet iets wees wat jy regtig van hou en in die proses betaal kan word om te doen!”
Dit was die boodskap van [...]

Lees meer.....

Na-doktorale genootskap in voor- en na-oes vrugtepatologie

‘n Na-doktorale genootskap is by die Departement van Plantpatologie, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika, beskikbaar vir ‘n gemotiveerde kandidaat wat belangstel in voor- en na-oes patologie van vrugtegewasse.  Die suksesvolle kandidaat sal betrokke wees in navorsingsprogramme rakende die etiologie en beheer van appel- en peersiektes.
Basiese vereistes sluit ‘n PhD in plantpatologie (PhD binne die afgelope 5 [...]

Lees meer.....

Nagraadse studies in Wingerd- en Wynbiotegnologie

Instituut vir Wynbiotegnologie:
Aansoeke vir nagraadse studie in Wingerd- en Wynbiotegnologie:
Stel jy belang om jou nagraadse studie in ‘n internasionaal-erkende, dinamiese en markgerigte navorsingsgroep te voltooi? Indien jy Biochemie, Plant- en Dierkunde, Chemie, Genetika, Mikrobiologie, Plantpatalogie, Voedselwetenskap, Wingerd- of Wynkunde as hoofvakke het, het jy alreeds ‘n kans om hierdie droom te verwesenlik.
Ons nooi u vriendelik [...]

Lees meer.....

Befondsingsgeleentheid: Subkomitee B ná-doktorale genootskappe (2010/11)

Doserende- en navorsingspersoneel uit die Fakulteite Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe en Ingenieurswese het nou weer geleentheid om vir hierdie toekennings ter ondersteuning van hulle navorsing aansoek te doen.Aansoekvorms en verdere inligting is beskikbaar vanaf Maléne Fouché (mfouche@sun.ac.za; x4622). Die sluitingsdatum vir aansoeke is 3 Augustus 2009 om 10:00.

Lees meer.....