‘n Nuwe vleuel vir die opleiding van studente in die gesondheidswetenskappe is Dinsdagaand (30 November) by die Worcester Dagsorgkliniek geopen. Dit is die jongste projek deur die Universiteit Stellenbosch en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap om die tekort aan professionele gesondheidsorgpraktisyns in landelike gebiede om te keer en om studente bloot te stel aan die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 1, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gemeenskapsinteraksie, Gesondheidswetenskappe, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Persverklarings, Ukwanda Landelike Kliniese Skool |
Vir die oordra van of skep van nuwe Webstudies modules vir 2011, voltooi asseblief die vorm by http://www.sun.ac.za/webstudies/rollover. Groete Webstudiesspan
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 30, 2010 |Marinda | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Personeel |
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hou op Dinsdag 7 Desember 2010 sy jaarlikse M-Net Jac van der Merwe Kompetisie vir Innovasie. Finaliste van die Ingenieursdepartemente ding mee om die R15 000-prys wat gaan aan die finalejaarstudent met die innoverendste projek. Alle belangstellendes is welkom om na die aanbiedings van die finaliste te kom [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 29, 2010 |lkoch | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ingenieurswese, Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Personeel, Studente |
Die navorsingsprojek “Skoolleierskap, -bestuur en -beheer in ʼn diverse konteks, vir volhoubare onderwys van gehalte vir almal” deur prof Jan Heystek van die Universiteit Stellenbosch bied ʼn nadoktorale genootskap in Onderwysleierskap en -bestuur in Skole. Die doel van die genootskap is om ons begrip van skoolleierskap en -bestuur in die diverse Suid-Afrikaanse skoolkonteks te verbeter. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 26, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Opvoedkunde, Studente |
Die belang van volhoubare ontwikkeling is beklemtoon by ’n onthaal wat die Universiteit Stellenbosch (US) op Woensdagaand 24 November 2010 vir die Verenigde Nasies-omgewingsprogram (UNEP) se Internasionale Paneel oor Volhoubare Hulpbronbestuur aangebied het. “Ons gaan ’n rampspoedige toekoms tegemoet as almal op aarde teen dieselfde tempo as die ontwikkelde wêreld hulpbronne gebruik. Europa, Amerika en Japan se [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 26, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Persverklarings, TsamaHub |
Omvang van Navorsing: Daar sal van die suksesvolle aansoeker verwag word om navorsing te doen in tersiêre chemie onderrig met die fokus op die effektiwiteit van eerstejaars chemie laboratorium praktika. Die navorsing sal ook behels dat die student ‘n effektiewe onderrigmodel vir leer in die eerstejaars chemie laboratorium moet saamstel. Daar sal verder van die suksesvolle [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |mlutz | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde |
Gasspreker: Dr Katharina Ronacher-Mansvelt (Department of Biomedical Sciences: Molecular Biology and Human Genetics, Stellenbosch University) Titel: The Effect of the Contraceptive Medroxyprogesterone Acetate on Protective Immune Responses to Tuberculosis Datum: Donderdag 25 November 2010 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111, JC Smutsgebou, Stellenbosch Navrae: Prof Erick Strauss, Tel: 021 808 5866 E-pos: estrauss@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |welma | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Natuurwetenskappe |
Studente en personeellede van die US word d.m.v. drie Erasmus Mundus Action 2-programme die geleentheid gebied om by hoog aangeskrewe Europese universiteite te studeer, navorsing te doen, opleiding te ontvang en te doseer. ‘n Suid-Afrikaanse burger wat in 2011 ‘n geregistreerde nagraadse student of personeellid gaan wees mag aansoek doen. Studente wat tans hul voorgraadse studies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 23, 2010 |cheri | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Navorsing, Personeel, Studente |