Dit was ‘n aand om die onbesonge helde in die stryd teen MIV/vigs te vereer – en dit is gedoen met musiek uit die boonste rakke. Die 6de Wêreldvigsdagkonsert, aangebied deur die Afrikasentrum vir MIV/vigsbestuur, is gisteraand in ‘n stampvol Artscape-teater in Kaapstad gehou. Die wêreldbekende groep, Ladysmith Black Mambazo, was van die kunstenaars wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 2, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Na slegs ’n paar minute op die verhoog het Emo Adams reeds sy gehoor in die Neelsie aan die lag, klap, sing en dans gehad, en die energie het skaars afgeneem deur die loop van die vertoning. Emo was een van die kunstenaars wat tydens die twee dae lange ‘BoschFees, wat vanjaar vir die eerste keer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Studente |
Na slegs ’n paar minute op die verhoog het Emo Adams reeds sy gehoor in die Neelsie aan die lag, klap, sing en dans gehad, en die energie het skaars afgeneem deur die loop van die vertoning. Emo was een van die kunstenaars wat tydens die twee dae lange ‘BoschFees, wat vanjaar vir die eerste keer [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 18, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Studente |
Die eerste ’BoschFees van die Universiteit Stellenbosch (US), wat alumni en vriende van die Universiteit van heinde en verre getrek het, is Donderdag met die Rektor se Skemeronthaal op Coetzenburg afgesluit. Dié swierige onthaal, ‘n ‘Boschfees hoogtepunt, is in ’n reuse Bedoeïene-tent gehou met die opwindende nuwe groep World@South wat die agtergrondmusiek vir die aand [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 11, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
CODA, ’n musiekgroep wat vinnig een van die Moederstad en Suid-Afrika se mees gesogte groepe word, het die ’BoschFees met hul eiesoortige klank, kleur en energie getref. Die groep, wat bestaan uit ’n mengsel van elektroniese strykinstrumente, jazz saksofoon en sang, met selfs ’n platejoggie op die agtergrond, het Woendagsmiddag in die Studentesentrum opgetree en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 10, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings |
CODA, ’n musiekgroep wat vinnig een van die Moederstad en Suid-Afrika se mees gesogte groepe word, het die ’BoschFees met hul eiesoortige klank, kleur en energie getref. Die groep, wat bestaan uit ’n mengsel van elektroniese strykinstrumente, jazz saksofoon en sang, met selfs ’n platejoggie op die agtergrond, het Woendagsmiddag in die Studentesentrum opgetree en [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 10, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Personeel, Persverklarings |
Die eerste ’Boschfees van die Universiteit Stellenbosch is reeds goed op dreef, met selfs van die eerste lesings van die dag wat met vol lokale kon spog. En die mense wat bywoon net so uiteenlopend soos die onderwerpe self. Dr Jacobeth Louw, ’n Matie-alumnus wat onlangs na Suid-Afrika teruggekeer het ná agt jaar in die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 9, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni |
Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om vere reg te skud vir die heel eerste ’BoschFees wat hierdie week op Stellenbosch gehou word. Die fees, op 9 en 10 Desember, bied ’n propvol program wat saamkuier-geleenthede, wynproeë, interessante lesings, kulturele aktiwiteite, kunsroetes én ’n droommyl-atletiekbyeenkoms insluit. Volgens me Heidi October van die US se alumni-kantoor [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 4, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Lesings, Personeel, Persverklarings, Studente |