“Die toekoms behoort aan julle, nie net as diegene wat daarby gaan baat nie, maar ook as die mense wat vorm aan die toekoms gaan gee en daartoe gaan bydra.”
Dit was die woorde van prof Bongani Khumalo, Voorsitter en Hoof- Uitvoerende Beampte van die operateur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery, Gidani (Edms) Beperk, aan graduandi [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 9, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Korporatief & Alumni, Studente |
Spreker: Prof Paul van Rensburg (Universiteit van Kaapstad)
Onderwerp: Size, P/E and Beta on the JSE
Datum: Maandag 8 Maart 2010
Tyd: 12:00-13:00
Lokaal: CGW Schumanngebou, lokaal 207B
Kontakpersoon: Carina Smit (carina@sun.ac.za)
Lees meer.....
Gepubliseer op: March 2, 2010 |carina | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lesings |
Spreker: Johan Fourie (Universiteit Stellenbosch)
Onderwerp: The impact of mega events on tourist arrivals
Datum: 22 Februarie 2010
Tyd: 12:00-13:00
Lokaal: CGW Schumanngebou, lokaal 207B
Kontakpersoon: Carina Smit (carina@sun.ac.za)
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 16, 2010 |carina | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lesings, Navorsing |
Spreker: Wimpie Boshoff
Onderwerp: Market definition using statistical learning techniques and consumer characteristics
Datum: Maandag 15 Februarie 2010
Tyd: 12:00-13:00
Lokaal: CGW Schumanngebou, lokaal 207B
Kontakpersoon: Carina Smit; carina@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 9, 2010 |carina | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lesings |
Die Skool vir Openbare Bestuur en Beplanning nooi u uit na ’n seminaar aangebied deur Andy Rowe.
Wanneer: Vrydag 19 Februarie 2010
Plek: AI Perold Gebou
Tyd: 12h30 – 14h00
RSVP teen 18 Februarie: avdil@sun.ac.za / 021 808 2195
‘n Kort opsomming van die seminaar:
The need for credible evaluations of resource, conservation and environmental interventions is growing rapidly. These are always [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 4, 2010 |avdil | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Lesings |
Prof John Powell, hoof van Bemarking en Strategie by Cardiff University Business School (CARBS) in Wallis, is as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) aangestel. Prof Powell se waardevolle internasionale ervaring sal die USB se globale statuur en reputasie as ’n sentrum van uitnemendheid vir sakeleiers en bestuurders verder versterk.
Prof Powell, in [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: February 2, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Korporatief & Alumni |
Die Wynlandkonferensie oor Openbare en Ontwikkelingsbestuur wat deur die Skool vir Openbare Bestuur en Beplanning gereël word, word vanjaar van 15 – 19 Maart gehou. Die tema van die hoofkonferensie, van 17 -19 Maart, is “Publieke Leierskap vir Toegevoegde Burgerwaarde”.
Hierdie jaar is daar ‘n verdere vernuwende element gekoppel aan die Konferensie: ‘n Reeks kort aanbiedings en projekte [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 28, 2010 |jpm1 | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Konferensies, Navorsing, Persverklarings |
Prof Jimmie Earl Perry van die Universiteit Stellenbosch (US) se aanstelling as die eerste Nasionale Welwillendheidsambassadeur van die Joint United Nations Programme on HIV/Aids (UNAIDS) is Dinsdag amptelik by ’n perskonferensie by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak.
UNAIDS is die hoofkampvegter vir ’n versnelde, omvattende en gekoördineerde globale aksie teen die MIV-epidemie.
Prof Perry is [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: January 20, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Korporatief & Alumni |