Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Bekamping van Armoede, Dakloosheid en Sosio-Ekonomiese Kwesbaarheid in terme van die Grondwet

Prof Sandra Liebenberg artikel oor sosio-ekonomiese regte in Cape Times

Deur sosio-ekonomiese regte as ʼn afdwingbare reg in die Handves van Menseregte in te sluit, erken Suid-Afrikaners armoede as ʼn saak van diep, konstitusionele belang, skryf Sandra Liebenberg, HF Oppenheimer professor in Menseregte aan die Universiteit Stellenbosch se Regsfakulteit, in ʼn artikel in die Cape Times, Saterdag 11 September, bladsy 11. Lees die volle artikel, […]

Lees meer.....