Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Energie en die Omgewing

Adjunkminister steun US se ‘wetenskap vir die samelewing’-benadering

Mnr Derek Hanekom, adjunkminister van wetenskap en tegnologie, het sy steun toegesê aan pogings om ernstige probleme in die samelewing deur middel van die wetenskap aan te spreek. “Ons staar geweldige uitdagings in die gesig, wat ons moet omarm, soos [die Universiteit] Stellenbosch (US) doen. Ons het goeie wetenskap-gebaseerde beleid nodig, waarmee universiteite en wetenskap-akademies […]

Lees meer.....

Stellenbosch Forum: Potensiaal om ‘n gekonsentreerde sonkrag-industrie te ontwikkel in Suid-Afrika

Die US navorsingsgemeenskap en enige ander belangstellendes word hiermee vriendelik uitgenooi na die tweede Stellenbosch Forum vergadering van die jaar. Die tema van die Stellenbosch Forum in 2010 is die US se Oorhoofse Strategiese Plan (OSP) – nou bekend as die Hoop Projek – die nuwe posisionering van die universiteit, die vyf ontwikkelingstemas, en geselekteerde […]

Lees meer.....