Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





MEDIAFRIKA

Wet op inligting motivering agter die hersiening van Perskode

Die ANC-regering se wetsvoorstel vir die Beskerming van Inligting het redakteurs warm onder die kraag gelaat, maar dr Johan Retief, adjunk-ombudsman, sê daar is tog ruimte vir beter selfregulering. Retief het Maandag ’n groep studente, joernaliste en belangstellendes by die MEDIAFRIKA-sentrum van die Joernalistiekdepartement toegespreek oor die tekortkominge en voorstelle vir die hersiening van die […]

Lees meer.....

Nuwe Sentrum vir ‘waghonde van demokrasie’

Prof Lizette Rabe, Hoof van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), sê baie joernaliste in Afrika wat staan vir ’n vrye en onafhanklike media word deur die owerhede vervolg. ’n Nuwe US-inisiatief, MEDIAFRIKA, is daarop gemik om goed-opgeleide en professionele joernaliste wat onpartydig verslagdoen, te lewer. Die US se Departement Joernalistiek bied hoogaangeskrewe […]

Lees meer.....